082 897 9555   info@eduan.co.za   

Eduan News 2015


Nasionale Braunvieh Veiling 2015

23 September 2015

The National Braunvieh SA Sale will take place on 23 September 2015 at the GWK Complex, Kimberley.

Nasionale Braunvieh Veiling 2015

 

Eduan News 2014


Eduan Jumbo's Manifest in the ARC interbreed phase C competition

2014 Jakaranda show

Eduan Jumbo's Manifest represented the Braunvieh breed at the 2014 Jakaranda show in the ARC interbreed phase C competition. He was awarded the winner in a very stiff competition, according to the judges. Manifest was also crowned in the Braunvieh section as the Junior and Champion bull as well as the Interbreed Reserve Champion bull. He is the third calf of his mother Eduan Hoogmoed to represent the breed at this level.

Manifest 2014 Fase C.jpg

 

Eduan Stephanus Luitenant at the 2014 Stamboek / Vleissentraal Elite

Stamboek / Vleissentraal elite bulls grow competition

Eduan Stephanus Luitenant represented the Braunvieh breed at the 2014 Stamboek / Vleissentraal elite bulls grow competition and did very well. He also represented the breed at the 2014 NAMPO exhibition and was very popular and well commented on. He is the third bull from his father BEAULIEU DUHET STEFANIE (STEPHANUS) to represent the breed at this level.

Luitenant 2014 Luitenant Phase C

Eduan Jumbo's Meneer was sold to the Beaulieu stud of Dibeng in 2014. Congratulations Hampie.

Meneer

 

Eduan News 2013


Eduan Jumbo's Limpopo Sold

2013 National Show

Eduan Jumbo's Limpopo was sold to the Borman Family (Jaborn Braunvieh Stud) in Bultfontein during the 2013 National Sale in Kimberley for a new South African Record price. Congratulations to the Bormann Family on this purchase.

Eduan Jumbos Limpopo

Eduan Jumbos Limpopo

 

Eduan News 2012


Eduan Still Strong Aftery 76 Years

Farmer's Weekly

The past two years have seen the 76-year-old Eduan Braunvieh Stud excel at the Vryburg Show and the Braunvieh Vleissentraal-ARC Special Performance Test Class. Mike Burgess visited Gawie Naudé to learn some of the secrets behind his family's ongoing success with this breed. Click here for the full article.

Eduan Still Strong After 76 Years

 

Switserse Ras Gedy in Suid-Afrika se "Alpe"

Landbouweekblad

Hoog bo in die Drakensberge, in een van die mooiste dele van Suid-Afrika, gedy een van die land se oudste Braunvieh-stoeterye vir meer as 76 jaar. Hy is sentimenteel oor die beeste van sy voorouers, sê mnr. Gawie Naudé en hy glo dat die ras 'n groter staanplek in die land verdien. Kliek hier vir die volledige artikel.

Eduan Landbouweekblad

 

 

Eduan News 2011

Eduan Braunvieh Stoet Presteer Uitstekend

2011 Vryburg Skou

Die Eduan Braunvieh stoet van Gawie en Willem Naudé presteer weereens uitstekend tydens die 2011 Vryburg skou. Dit is die grootste beesskou in Suid-Afrika met met oor die 1000 stoetdiere wat vertoon was. Hul gaan skou met hoofsaaklik Junior diere en behaal die volgende pryse; 12 eerste plekke, 4 tweede plekke, 'n vierde en vyfde plek. Eduan Braunvieh behaal ook eerste plekke in al die groepklasse waarvoor hul ingeskryf het. Hulle behaal ook die die meeste punte op die skou.

Die stoet vertoon ook die kampioen en reserwe kalfkampioen vers en bul.

Hul bul Eduan Rilo's Jafta kry die volgende toekennings: Eerste in sy klas, beste Braunvieh fase C bul, Kalf- en Ras-kampioen Braunvieh bul, Inter ras fase C kampioen, Reserwe Junior- en Groot-kampioen Inter-ras dubbeldoel bul. 'n Besondere prestasie as in ag geneem word dat daar oor die 500 Simentaler beeste in die dubbeldoel afdeling vertoon was tydens hul Nasionale kampioenskappe. Jafta word ook genomineer om die Braunvieh ras tydens Vleisentraal en die LNR se fase C kampioenskappe in Pretoria te verteenwoordig.

Tydens die skou word ook 'n spesiale oorkonde aan die stoet oorhandig vir 75 jaar van stoet teling. Hul ontvang ook die Presidents toekenning vir uitnemende prestasies behaal en vir rasbevordering die afgelope jaar.

Ons wens die eienaars van die plaaslike stoet geluk met die uitmuntende prestasie wat hul behaal het met die 75ste herdenking van hul stoet.

Oorkonde Toekenning

Oorkonde Toekenning

Jafta Vryburg Skou

Karien Vryburg Skou

Karli Vryburg Skou

Koning Vryburg Skou



GAWIE NAUDE
082 897 9555
gawien@telkomsa.net
WILLEM NAUDE
082 775 7067
willem.naude@vodamail.co.za




PO Box 105
Buttermead
Barkly-East
9786



© Eduan. All Rights Reserved. No article or picture may be reproduced\published without the written consent of Eduan.